So nou is ek 26 jaar oud!

My BIRTHday was so special, Sara had planned a birthday party with some friends on Wednesday, & we played Ligretto!!!
I took a compday yesterday(that was my gift to myself). Martin spoiled me with a rocking chair (one of those dreams i've always had), flowers & perfume! I talked with my family & got so many emails & texmessages my phones battery was flat by noon:)!

Thank you for everyone who made my day so GREAT.

AFRIKAANSE WEERGAWE -
Hoe spesiaal het ek nie gevoel nie. My US friends het vir my ‘n lekker aandete gemaak & ons ladies (nie meer girls nie, nê) het ligretto gespeel tot die mans wou huiswaarts keer.

Martin het my verras met ‘n ‘lewensdroom’…so iets. Ek wou nog altyd graag ‘n rystoel (rocking chair) gehad het. ‘n Paar weke gelede noem ek dit erens in ‘n winkel & hy onthou soos ‘n olifant. So ek kom toe by die huis Woensdagaand, na my party’tjie & daar gereed vir ‘n eienaar staan my stoel. Ai so spesiaal.

My ouma’tjie, Loraine bel my toe 12am, yip in die middle van d nag, & ons kuier toe te heerlik in die bed, oor die foon.

Dit was ‘n heerlike bederf om met my ma & my skoonouers te gesels. Ek is so bederf.

Elke email & sms het my net eenvoudig meer en meer laat besef hoeveel mense my liefhet. Dankie.

Ek wil net vandag sê, EK IS LIEF VIR JOU & AL IS EK VER, IS JY NA - AAN MY!

Comments

Popular Posts