To My Valentine...



(If you can not read this it is because it is in AFRIKAANS!!!)
(What's up with the hearts? Yes they are really cheesy but hey so is Valentines day, right...)

Daar is min dinge in die lewe wat kan beskryf hoe dit voel om iemand lief te hĂȘ! Vandag eer ek my man as die liefste ding in my lewe!

Jy dra my op jou hande asof ek jou alles is.
Jy maak seker dat ek warm slaap en lekker eet.
Jy maak seker ons rekeninge is betaal en dat ons fone werk.
Jy, my man is die rede vir die glimlag op my gesig en die love song in my hartjie.

Elke dag is soos Valentines Day saam met jou…

Ek het jou lief

Comments

Anonymous said…
Hey sus!!! Ek was so bly om jou blog op te spoor, ek was seker julle't een gehad lank terug... Ek is ook nou deel van die blogging community - http://bravenboer.wordpress.com en jy sal dit kry...dalk help hierdie bietjie om ons klomp beter in kontak te hou? ek sal sommer v julle email ook om seker te maak dat julle dit kry. Ek mis julle albei so, en daars werklik 'n gat in my lewe sonder julle. Hoop om gou van julle te hoor

Popular Posts